Menorah Tabernakel
Menorah Tabernakel
  • Видео 1 184
  • Просмотров 4 062 033
Yom Teruah // Einde en Begin - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Ons is in voorbereiding vir Yom Teruah - Maak seker jy het die eienskappe van die bruid.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE (www.RUclips.com/MenorahTabernakel) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel
* Volg ons op Instagram: menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/leringe
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -...
Просмотров: 418

Видео

Shabbat // Bid vir jou man - Amelia Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 63517 часов назад
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman SUBSCRIBE (www.RUclips.com/MenorahTabernakel) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. * Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel * Volg ons op Instag...
Priesterlike Wapenrusting // Deel 2 - Amelia Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,2 тыс.9 часов назад
In vandag se program van Geestelike Verryking & Volwassenheid gesels ons oor - EFÉSIËRS 6:14a: Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord... Wat is die waarheid? Bind weer die waarheid om jou heupe, laat toe dat Heilige Gees jou leer, gaan bestudeer die Woord in KONTEKS en ontvang die onderskeiding van gees. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #Me...
Hoe leef ek in hierdie deurmekaar wêreld dat die VRUG van GOD se GEES in my lewe sigbaar is?
Просмотров 2 тыс.12 часов назад
Hoe leef ek in hierdie deurmekaar wêreld dat die VRUG van GOD se GEES in my lewe sigbaar is?
Hoe wandel ek met GOD in hierdie donker wêreld? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,8 тыс.14 часов назад
Ek kry 'n oproep die week en ek kry 'n vraag, "Frik, hoe stap ek 'n pad met God in hierdie donker wêreld? Ek hoop jy het jou koppie koffie ☕️ by jou want ek wil hierdie video deel met jou. #koffietyd Watch more: ruclips.net/video/50_ifnymeEc/видео.html - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman SUBSCRIBE (www.RUclips.com/MenorahTab...
Yom Teruah // Wees Gewaarsku! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 4,9 тыс.16 часов назад
Ons is in voorbereiding vir Yom Teruah - Maak seker jy het die eienskappe van die bruid. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman SUBSCRIBE (www.RUclips.com/MenorahTabernakel) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIA...
Priesterlike Wapenrusting // Deel 1 - Amelia Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 3,5 тыс.День назад
Vandag is die eerste uitsending van Geestelike Verryking & Volwassenheid. In vanoggend se program gaan ek so bietjie met julle deel oor my Geestelike ervarings en die pad van opleiding wat Heilige Gees my mee toegerus het en hoe die Priesterlike Wapenrusting deel is daarvan. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman SUBSCRIBE (www...
Die meeste van ons lees dit en besef DIT nie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,3 тыс.День назад
Die meeste van ons lees dit en besef DIT nie. Jou sterkste wapen teen die vyand!!! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman SUBSCRIBE (www.RUclips.com/MenorahTabernakel) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE pla...
Waarom misluk my planne - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,5 тыс.День назад
Waarom misluk my planne Frik Weideman Menorah Tabernakel #Koffietyd 31 Augustus 2024
Die aanbreek van 'n DEMONIESE inval - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 11 тыс.14 дней назад
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman SUBSCRIBE (www.RUclips.com/MenorahTabernakel) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. * Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel * Volg ons op Instag...
Splinternuwe Program // Geestelike Verryking & Volwassenheid - Amelia Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 1,7 тыс.14 дней назад
Kyk uit vir my Splinternuwe Program... Skakel elke Dinsdag oggend om 07:00 in vir my nuwe program 'Geestelike Verryking en Volwassenheid'. Ontdek diep geestelike insigte en groei saam in jou geloofsreis. Ek gaan onderwerpe behandel soos * Die Priesterlike Wapenrusting * Die Bruide * Maak skoon jou huis * Deborah Salwing * Mag 'n vrou preek? * Die kruis vs die Folterpaal Moenie hierdie weeklikse...
Die Beginsel om Reg te lewe - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel.
Просмотров 2,4 тыс.14 дней назад
Die Beginsel om Reg te lewe #BakkieBoodskap Frik Weideman Menorah Tabernakel. Maandag 26 Augustus 2024
Die profetiese betekenis van 24 en wat vir ons beteken - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 4,3 тыс.14 дней назад
Ek sien so uit om hierdie video te deel met jou. Ek hoop jy het 'n koppie koffie in die hand en geniet hierdie tyd saam my. ☕️ #Koffietyd Die diep betekenis van die getal 24 in die Bybel. Wat beteken dit vir my en vir jou? 🌿☕ #ProfetieseDag Watch more: ruclips.net/video/gOfKfgVEt7o/видео.html - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeide...
Huwelik: Suksesvolle Kommunikasie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,6 тыс.21 день назад
Huwelik: Suksesvolle Kommunikasie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Vader, Meester YAH'shua, rig my voetstappe - Psst. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,4 тыс.21 день назад
Vader, Meester YAH'shua, rig my voetstappe - Psst. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Wanneer gaan my lewe verander? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,8 тыс.21 день назад
Wanneer gaan my lewe verander? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Huwelik / Egskeiding: Wat jy MOET weet! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 3,3 тыс.28 дней назад
Huwelik / Egskeiding: Wat jy MOET weet! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Shabbat // Bid vir jou vrou - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 1,4 тыс.28 дней назад
Shabbat // Bid vir jou vrou - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Jou swak skakels in jou lewe is geestelike oop hekke - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 4 тыс.Месяц назад
Jou swak skakels in jou lewe is geestelike oop hekke - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
ANTWOORD op GEBED! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 3,6 тыс.Месяц назад
ANTWOORD op GEBED! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Huwelik: Hoe Verteenwoordig ek ELOHIM in my huwelik? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 3,3 тыс.Месяц назад
Huwelik: Hoe Verteenwoordig ek ELOHIM in my huwelik? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Huwelik: Ek Moet Ruik Hoe Jy Voel - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,7 тыс.Месяц назад
Huwelik: Ek Moet Ruik Hoe Jy Voel - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Huwelik / Egskeiding // Deel 3 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 4,4 тыс.Месяц назад
Huwelik / Egskeiding // Deel 3 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Gaan JY deur 'n TOETS? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,3 тыс.Месяц назад
Gaan JY deur 'n TOETS? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Hoekom Huwelike Dit Nie Maak Nie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,4 тыс.Месяц назад
Hoekom Huwelike Dit Nie Maak Nie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Egskeiding: Laaste Dae - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 6 тыс.Месяц назад
Egskeiding: Laaste Dae - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Wanneer laas het JY met ELOHIM gepraat? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 1,4 тыс.Месяц назад
Wanneer laas het JY met ELOHIM gepraat? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Jou Huwelik Kan 'n seen of 'n pyninging wees - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 2,7 тыс.Месяц назад
Jou Huwelik Kan 'n seen of 'n pyninging wees - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Wanneer God my na die volgende vlak wil vat? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 4,1 тыс.Месяц назад
Wanneer God my na die volgende vlak wil vat? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Egskeiding: Mag ek WEER trou? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Просмотров 9 тыс.Месяц назад
Egskeiding: Mag ek WEER trou? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Комментарии

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 14 часов назад

    DANKIE Vir MOOI Gebed wat Sy op haar man uitgespreek het Amen 🛐🛐🛐🛐

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 16 часов назад

    Dis so wonderlik omte hoor hoe die vrou vir haar man intree en ook die man vir sy vrou, mag die Here julle beskerm en julle ryklik seën, hallelujah

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 17 часов назад

    Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 17 часов назад

    Dankie Abba Vader.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 17 часов назад

    Amen.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 17 часов назад

    Halleluja.

  • @svanrooyen4420
    @svanrooyen4420 День назад

    Dankie vir die mooi boodskap

  • @alidanel509
    @alidanel509 День назад

    Dankie vir die woord. Ek waardeer dit so baie. Ons is priestes. Afgesonderd en besef net weereens hoe ons outoriteit kan vat in moeilike situasies.

  • @user-sg3lo3df4l
    @user-sg3lo3df4l День назад

    Dankie Amelia. Waardeer jou.

  • @tiekienaude3477
    @tiekienaude3477 День назад

    Amen 🙏🙏🙏dankie Pastoor Frik vir die boodskap

  • @AngeliqueScholtz
    @AngeliqueScholtz День назад

    Opreg dankie vir hierdie Amelia prys Elohim se Heilige Naam

  • @jkruger8326
    @jkruger8326 День назад

    Soos altyd, net een voorreg om na Pastoor Frik te luister. Baie dankie!

  • @user-yq2nm2bq3x
    @user-yq2nm2bq3x 2 дня назад

    Bja dnki vir die mooi boodskap shalom 😅

  • @esthersnyman1238
    @esthersnyman1238 3 дня назад

    Dankie Amelia... ek is opgewonde oor hierdie reis

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht 3 дня назад

    Dis n baie interessante praatjie gewees. Baie dankie Amelia, het nodig om die boodskap te moes hoor.

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 3 дня назад

    HalleluYaH weereens vir die waarheid.Eer God vir hierdie kosbare Evangelie.Alles sall tot niet gaan , maar Sy Woord sal stand hou tot in Ewigheid.Loof die Here.!!!

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Shalom.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Psalm 119:30,86,142 en hele 119.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Exodus 28

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Baie dankie vir al die wysheid wat julle vir ons deurgee.Jeshua seen julle.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Ons moet in daardie outoriteit volhard, wat Jeshua ons belowe het.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Abba Vader ons leer Meester.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 дня назад

    Hello daar.

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 3 дня назад

    Dankie Amelia waardeer die teaching ek leer baie, Pauline

  • @magriethamouton7124
    @magriethamouton7124 4 дня назад

    Amen

  • @LubbeArt
    @LubbeArt 4 дня назад

    Sien ek het verkeerd geskryf. Feast of trumpets volgende Essene kalender ( dead sea scrolls) is 18 September met volmaan. Maar ander feeste nie op volmaan. Baie interresant die kalender.'s

  • @jkruger8326
    @jkruger8326 4 дня назад

    Dankie Amelia vir wat jy en Frik vir ons almal beteken! Soveel waardering en dankbaarheid.

  • @LubbeArt
    @LubbeArt 4 дня назад

    Nes jy tereg sê, mens moet in hart weet dat jy reg voor God staan. In die wereld daar buite is jy een van min wat bly waarheid spreek, ongeag mense se opinies.

  • @helenevanheerden5780
    @helenevanheerden5780 4 дня назад

    Dit maak my bewoë wanneer jong mense werklik waarheid soek. Daar is inderdaad hoop 🙌

  • @rinamcmillan-xf8vg
    @rinamcmillan-xf8vg 4 дня назад

    Naand Past Frik dankie vir 'n pragtige boodskap vol Lig in hierdie donker wereld, Solank jy die Gees vd Almagtige Elohim in jou dra en sterk staan, is die Nouweg nie 'n probleem nie, Hallelujah, dankie vir Gebed en die Woord ✝️✝️

  • @chadeacloete4299
    @chadeacloete4299 4 дня назад

    Amen praise the lord

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 4 дня назад

    Alle eer aan die Woord van God, Loof Sy Heilige Naam.!!!

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 4 дня назад

    Alle eer aan die Waarheid Jesus Christus !!!!

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 4 дня назад

    Baie dankie vir die boodskap. Waardeer.

  • @lettievanzyl8984
    @lettievanzyl8984 4 дня назад

    Baie dankie, vir die kosbare boodskappe. Waar kan ek n Shofar koop. Ek is n 76 jare weduwee, my begeerte is om die Shofar te blaas. Kry elkekeer hoendervleis as ek die klank hoor. Blessings op julle werk! Lettie

  • @annakoegelenberg156
    @annakoegelenberg156 4 дня назад

    Stuur vir my GROOT ASB. AWESOMESS AMEN!!

  • @louisvandermerwe-df3wr
    @louisvandermerwe-df3wr 4 дня назад

    Amen en Amen 🙌

  • @corrienortje2016
    @corrienortje2016 5 дней назад

    Hallelu"YAH Shalom

  • @nelladutoit1538
    @nelladutoit1538 5 дней назад

    Shabbat Shalom. Hallelu-Yah

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 5 дней назад

    Baie dankie vir weereens die goeie boodskap om hierdie mooi week te mag begin. A M E N

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 5 дней назад

    Shalom

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 5 дней назад

    Dankie Jeshua.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 5 дней назад

    Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 5 дней назад

    Wandel in leeringe van die Woord.

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits6465 5 дней назад

    Baie dankie Frik. Geseënde dag vir jou en Amelia❤❤❤

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 5 дней назад

    Abba Vader help my om die goeie vrug te dra in die deurmekaar wereld.

  • @esmevanzyl7198
    @esmevanzyl7198 5 дней назад

    Die vrug van die Gees, is 9 segmente van 1 vrug. En die vrug is van die Heilige gees, nie die vlees nie. Al hoe jy dit kan bereik en beleef, is deur 'n lewende intieme ervaring van die Heilige gees elke dag in leef. Jyself sal nooit dit kan uitleef nie. Jy het Sy krag nodig om dit uit te leef